Limited Time Offer | Get 2 Months For $1 Claim Offer
[Afrikaans] - Daar's sand in my are

[Afrikaans] - Daar's sand in my are

Read Read Own Own
A free trial credit cannot be used on this title

Unabridged Audiobook

Ratings
Book
Narrator
Release Date
August 12, 2021
Duration
3 hours 33 minutes
Summary
Ervarings wat hulself met woorde begin vorm en dan in sinne begin stap met die skrywer se hartsnare wat die leisels hou, gun ongetwyfeld 'n storie die lewe. Hierdie bundel bevat stories en vertellings oor die skrywer se liefde, ervarings en verhoudings in die Boesmanland, die Karoo en Namibië. Dis vars skryfsels vol energie wat die prag van die omgewing waarbinne sy haar bevind eerlik en op so 'n wyse beskryf, dat lesers 'n dieper sielsheid ervaar. Daar's sand in my are, kom uit die murg en dis stories wat jou sal laat lag, soms sal laat huil en dalk sal laat dink.
1 book added to cart
Subtotal
$11.99
View Cart