Get 3 audiobooks free with a 30-day Free Trial
Sign Up Free
Loading...
Welcome
Sign up
Login
Browse Books
Deals
VIP
Gifts
0
Loading...
[Afrikaans] - Die Nuuskierige Varkie: Afrikaanse Kinder Luisterstories met Prente Boek as Bonus
Author:
Rodeen Visser-Ludick
Read by:
Rodeen Visser-Ludick
Read
Read
Own
Own
A free trial credit cannot be used on this title
Unabridged Audiobook
Listen Now
as an Audiobooks.com member
Add to Cart - $1.99
Remove from Cart
Give as a gift
Ratings
Book
Narrator
Release Date
April 4, 2025
Duration
0 hours 6 minutes
Summary
'Die nuuskierige varkie' gaan oor 'n varkie wat in 'n hok woon saam met sy familie. Hy raak moeg om net te eet en wil sien wat buite die hok is. Hy probeer verskeie kere om te ontsnap, maar misluk elke keer. Eendag kyk hy hoe die boer die hek oopmaak en so gebruik hy 'n krat om uiteindelik uit die hok te kom.
Buite ontmoet hy 'n oulike eendjie en ander plaasdiere by 'n dam. Hy maak vriende en speel te lekker saam met hulle. Die boer sien dit en besluit om die hok elke dag oop te laat sodat al die varkies kan gaan speel. Die storie wys hoe nuuskierigheid en deursettingsvermoë die varkie gehelp het om nuwe dinge te ontdek en so sy lewe te verbeter het.
Browse By Category
Literature
>
Short Stories
Kids
1 book added to cart
[Afrikaans] - Die Nuuskierige Var...
Rodeen Visser-Ludick
Subtotal
$1.99
View Cart
Continue Browsing
~~title~~
Back
Next
~~carousel-body~~
~~book-title~~
~~author-single-string~~
~~tag-text~~
© Copyright 2011 - 2026 Storytel Audiobooks USA LLC. All Rights Reserved.