Get 3 audiobooks free with a 30-day Free Trial Sign Up Free
[Afrikaans] - Onkant!: 'n Rugbyliefdesverhaal

[Afrikaans] - Onkant!: 'n Rugbyliefdesverhaal

Author:
Hendrik Hancke
Read by:
Anrich Herbst
Read Read Own Own
A free trial credit cannot be used on this title

Unabridged Audiobook

Ratings
Book
Narrator
Release Date
October 25, 2023
Duration
5 hours 48 minutes
Summary
 “TOE EK IN MY EERSTE WÊRELDBEKERWEDSTRYD UITDRAF, WAS DAAR IETS SOOS 54 000 MENSE. JY SIEN NET KAMERAFLITSE, DIS AMPER HIPNOTIES . . . DIE COACH SKREE VIR MY: ‘CHUCKY, WAARMEE IS JY BESIG?’ TOE BESEF EK EK IS BESIG OM VIR DIE MENSE TE WAAI.” – LOUIS ‘CHUCKY’ VAN DER WESTHUIZEN

 

Het jy al ooit gewonder hoe 50 000 ekstatiese ondersteuners op die paviljoen klink of wat dit beteken om ’n Springbokbaadjie in jou kas te hê?


In die aanloop tot die Rugbywêreldbeker het die joernalis Hendrik Hancke die land deurkruis om met oud-Springbokke, provinsiale spelers, breiers en ’n rugbyskrywer te gesels oor hul liefde vir rugby. Hulle deel persoonlike oorwinnings en teleurstellings, die lesse wat rugby hulle al geleer het, spesiale kleedkamer-oomblikke en stories oor wat van die veld af gebeur.


Schalk Brits verduidelik byvoorbeeld waarom dit so noodsaaklik is vir ’n Springbok om ’n spanspeler te wees, terwyl Gcobani Bobo aangrypend vertel van sy reis met rugby van King Williamstown tot Nieu-Seeland. Frik du Preez lig weer die sluier oor hoe dit was om in die 1960’s te toer en die kattekwaad wat hulle aangevang het, terwyl Jean de Villiers deel wat dit beteken om Springbokkaptein te wees.


As jy Saterdagmiddae kliphard vir die televisie skree, of op die sypaadjie sal slaap om ’n kaartjie vir ’n groot wedstryd te kry, dan is dié boek vir jou.
Browse By Category
1 book added to cart
Subtotal
$13.00
View Cart