~~tag-text~~
Een onstreflike. 'n Ewigheid van verveeldheid. Odin het op 'n tyd dinge nogal goed gehad: hele nasies het hom aanbid, 'n dag van die week na hom vernoem, geglo dat hy wys is. Deesdae respekeer die troeteldiere van ander onsterflikes hom ... SEE MORE